Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 6 November 2025
Published 7 months, 2 weeks ago
Description
'n Ekonoom bespreek die vraag of Suid-Afrika in die G20 hoort, en die voordele wat dit vir ons inhou. Verbruikers kla oor wisselvallige elektrisiteitspryse - ons praat met OUTA. Die MK Party het sy adjunk-president John Hlope geskors.