Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 5 November 2025

Spektrum 5 November 2025

Published 7 months, 2 weeks ago
Description
Die politieke landskap in die Wes-Kaap verander. 'n Regsgeleerde sê die hofbeslissing dat Operasie Dudula se veldtogte onwettig is, skep 'n presedent vir soortgelyke gevalle. Zuzie, 'n kunsmatige intelligensie tannie, staan jou by in jou uur van nood.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us