Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 5 Maart 2026
Paul O'Sullivan verskyn vandag weer voor die parlementêre ad hoc-komitee. Hulde aan die immergewilde Soli Philander. Showmax gaan sy deure toemaak.
5 months, 2 weeks ago
Spektrum 4 Maart 2026
Hulde aan die COPE-leier, Mosiuoa Lekota. Demokrate bevraagteken die VSA se toetrede tot die oorlog in die Midde-Ooste. Dis vandag reg of weg vir die…
5 months, 2 weeks ago
Spektrum 3 Maart 2026
Die dodetal in 'n gebou-ineenstorting in Ormonde in Johannesburg styg tot nege. Saai en Vrystaat Landbou sleep die Minister van Landbou hof toe oor s…
5 months, 2 weeks ago
Spektrum 2 Maart 2026
Iran gaan voort met aanvalle op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste. Oliepryse styg, terwyl aandelemarkte tuimel te midde van die konflik. Die Mad…
5 months, 2 weeks ago
Spektrum 27 Februarie 2026
Die paneel wat Iran se deelname aan 'n BRICS-vlootoefening ondersoek, val nou onder die presidensie. Johannesburg kry sy eerste 'n adjunkburgemeester…
5 months, 3 weeks ago
Spektrum 26 Februarie 2026
‘n Mosie van wantroue teen die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, word vandag gedebatteer. Die hoof van die inkomstediens, Edward Kieswetter…
5 months, 3 weeks ago
Spektrum 25 Februarie 2026
Politieke partye deel hulle verwagtinge van vanjaar se begrotingsrede. Rand Water pomp glo nie meer water uit die Vaalrivier-stelsel na Gauteng se st…
5 months, 3 weeks ago
Spektrum 24 Februarie 2026
Die Departememt van Landbou vra private veeartse om te help met inentings teen bek-en-klouseer. Nóg Suid-Afrikaners wat in die Rusland-Oekraïne-oorlo…
5 months, 3 weeks ago
Spektrum 23 Februarie 2026
'n Ekonoom probeer sin maak van president Trump se nuwe 15%-invoertarief. Namibië hou die uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika met valkoë do…
5 months, 4 weeks ago
Spektrum 20 Februarie 2026
Die Minister van Minerale en Petroleum-hulpbronne, Gwede Mantashe, besoek die Ekapa-myn in Kimberley, waar vyf mynwerkers vasgekeer is. Die seun van …
6 months ago