Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 8 Mei 2026
Published 3 months, 1 week ago
Description
Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die Phala Phala-verslag. Vasgekeerde inwoners in die Gamtoos-vallei gered, en Suid-Afrika se grondwet vandag presies dertig jaar gelede aanvaar.