Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 7 Mei
Published 1 month, 2 weeks ago
Description
'n Dringende ontruimings-bevel vir gebiede in die Gamtoosvallei. Wat is die jongste oor die stormweer-situasie in die Wes- en Oos-Kaap. En die parlementslid Fadiel Adams verskyn in die hof.