Episode Details
Back to Episodes
Spektrum: Minister soek duidelikheid oor Zuma en Hoëkommissaris se ontmoeting met Guptas
Published 1 month, 2 weeks ago
Description
3 Julie 2026: Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking reageer op Jacob Zuma en SA se Hoëkommissaris se besoek aan die omstrede Gupta-broers. 'n Regter vonnis die Saunders-moordenaars lewenslank, en sê die motief bly 'n raaisel. 'n Ikoniese troostante vier haar 75ste verjaarsdag.