Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum: Reaksie op moontlike sterk El Niño later vanjaar
Spektrum: Reaksie op moontlike sterk El Niño later vanjaar

22 Julie 2026: Die Parlement se afsettingskomitee bespreek die mandaat en name van moontlike getuienisleiers. Ons praat met 'n ekonoom oor die stygin…

3 weeks, 6 days ago

Short Long
View Episode
Spektrum: SA leen R24,6 miljard by die Wêreldbank
Spektrum: SA leen R24,6 miljard by die Wêreldbank

21 Julie 2026: 'n Ondersoek is gelas na klagtes van brutaliteit deur lede van Operasie Prosper teen die publiek. Advokaat Andrea Johnson reageer op b…

4 weeks ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Olieprys styg verder, kommer oor brandstofprys en rentekoerse
Spektrum: Olieprys styg verder, kommer oor brandstofprys en rentekoerse

20 Julie 2026: Die ombud van die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie ondersoek klagtes teen verskeie senior amptenare van dié instelling. Die pry…

4 weeks, 1 day ago

Short Long
View Episode
Spekrum: OB sê Gauteng se beheer oor spazawinkels is ontoereikend
Spekrum: OB sê Gauteng se beheer oor spazawinkels is ontoereikend

17 Julie 2026: Die Openbare Beskermer bevind dat munisipale owerhede in Gauteng se beheer oor spazawinkels ontoereikend is - dit is nadat ses kinders…

1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Ebolavirus versprei na ander provinsies in DRK
Spektrum: Ebolavirus versprei na ander provinsies in DRK

16 Julie 2026: Dit is dag twee van president Cyril Ramaphosa se hofaansoek om die Parlement se proses te keer om hom in ʼn staat van beskuldiging te …

1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Geestesgesondheid van SA-sportsterre onder vergrootglas
Spektrum: Geestesgesondheid van SA-sportsterre onder vergrootglas

15 Julie 2026: Die omstrede sakeman, Vusimuzi "Cat" Matlala, se getuienis voor die Madlanga-kommissie word tot September uitgestel. Die hooggeregshof…

1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum: DA hof toe om skorsing van Tshwane-stadsbestuurder om te keer
Spektrum: DA hof toe om skorsing van Tshwane-stadsbestuurder om te keer

14 Julie 2026: Die DA nader hof om skorsing van Tshwane-stadsbestuurder om te keer. ANC-veteraan en voormalige burgemeester van eThekwini, Zandile Gu…

1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Olieprys ry wipplank
Spektrum: Olieprys ry wipplank

13 Julie 2026: Die geregtelike doodsondersoek na die dood van Anele Tembe is vir eers uitgestel. Die olieprys ry wipplank weens die hernude aanvalle …

1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum: Solidariteit dreig met regsoptrede ná skorsing van Tshwane-stadsbestuurder
Spektrum: Solidariteit dreig met regsoptrede ná skorsing van Tshwane-stadsbestuurder

10 Julie 2026: Solidariteit dreig met regsoptrede ná die voorlopige skorsing van die Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler. Kaapstad-metro se ko…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Spektrum: SA spioen in VSA gevonnis
Spektrum: SA spioen in VSA gevonnis

9 Julie 2026: 'n Suid-Afrikaanse spioen word in die VSA tot ses maande tronkstraf en 'n boete van meer as R150 000 gevonnis. Vier voormalige en besta…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us