Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 19 Desember 2022
Published 3 years, 6 months ago
Description
Cyril Ramaphosa is herverkies as ANC-president. Kritiek teen die ontplooiing van die weermag by kragstasies. Landbou-organisasies maan boere om paraat te bly teen misdadigers tydens feesseisoen.