Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 28 November 2022
Sowat 50 kilogram kokaïen word in Suid-Afrikaanse lemoene na Brittanje gesmokkel. Eskom se grootbaas, André de Ruyter, bespiegel oor die motiewe agte…
3 years, 8 months ago
Spektrum 25 November 2022
Die eienaars van die taverne waar 21 jongmense gesterf het, is vandag in die hof. Eenduisend poskaarte gaan na die president gestuur word tydens die …
3 years, 8 months ago
Spektrum 24 November 2022
Ekonome verwag dat 'n verdere rentekoersverhoging aangekondig sal word. 'n Bedelaar in Johannesburg kry die geleentheid om 'n lonende loopbaan te bou…
3 years, 8 months ago
Spektrum 23 November 2022
Verbruikersprysinflasie het in Oktober toegeneem. Sakevertroue in Suid-Afrika daal verder. 'n Hibriede model word voorgestel om Gauteng se e-tolskuld…
3 years, 8 months ago
Spektrum 22 November 2022
Sewe vakbonde wat staatsdienswerkers verteenwoordig, volstaan by hulle eis vir 'n salarisverhoging van 10%. 'n Daling in die dieselprys word vir volg…
3 years, 8 months ago
Spektrum 21 November 2022
Talle pendelaars in Kaapstad is gestrand gelaat weens 'n taxi-staking. John Steenhuisen stel homself beskikbaar vir 'n tweede termyn as DA-leier. San…
3 years, 8 months ago
Spektrum 18 November 2022
Bendeleiers, geldwassers, dwelmhandelaars en bedrieërs floreer in Suid-Afrika. Is Afrikaans werklik 'n sterwende taal? Ons praat met 'n taalkenner. R…
3 years, 9 months ago
Spektrum 17 November 2022
Die parlement besluit om op 6 Desember 'n spesiale sitting te hou om die Phala Phala-kommittee se bevindinge te bespreek. Die openbare uitsaaier, die…
3 years, 9 months ago
Spektrum 16 November 2022
Vrystaatse boere is bekommerd oor die aanhoudende swaar reën wat hulle plantseisoen kan beïnvloed. Die ANC-strydros, Baleka Mbete, tree uit die polit…
3 years, 9 months ago
Spektrum 15 November 2022
Suid-Afrikaners het tussen Januarie en September vanjaar 1 950 uur van beurtkrag ervaar. Reaksie op Suid-Afrika se energie-oorgangsplan. Sitrus- en g…
3 years, 9 months ago