Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 9 Januarie 2023
Beloftes maak skuld, en daar is baie beloftes gemaak by die ANC se 111-de verjaarsdagvieringe. Veiligheidsmaatreëls in Lichtenburg word opgeskerp in …
3 years, 7 months ago
Spektrum 23 Desember 2022
Die familie van die anti-apartheidsaktivis, Imam Abdullah Haron, kry hulle spreekwoordelike dag in die hof. Die Verenigde Nasies se sekretaris-genera…
3 years, 7 months ago
Spektrum 22 Desember 2022
Cosatu reageer op sy afwesigheid in die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Twee mense sterf toe misdadigers 'n bus in Limpopo teiken. Die uitgerek…
3 years, 7 months ago
Spektrum 21 Desember 2022
Die ANC sê binnekort wie op sy Nasionale Uitvoerende Komitee sal dien. 'n Russiese vragskip het moontlik AK-47-aanvalsgewere na Suid-Afrika vervoer. …
3 years, 7 months ago
Spektrum 20 Desember 2022
Cyril Ramaphosa se herverkiesing as president van die ANC ontlok uiteenlopende reaksie. Nederland vra om verskoning vir koloniale wandade, spesifiek …
3 years, 8 months ago
Spektrum 19 Desember 2022
Cyril Ramaphosa is herverkies as ANC-president. Kritiek teen die ontplooiing van die weermag by kragstasies. Landbou-organisasies maan boere om paraa…
3 years, 8 months ago
Spektrum 16 Desember 2022
Die presidensie verwerp oudpresident Jacob Zuma se poging om Cyril Ramaphosa privaat te laat vervolg. Versoeningsdag én Geloftedag word afsonderlik g…
3 years, 8 months ago
Spektrum 15 Desember 2022
Is De Ruyter se einde, 'n nuwe begin vir Ramaphosa? Die vakansieverkeer begin toeneem - ons kry die jongste nuus oor die toestande op diehoofroetes. …
3 years, 8 months ago
Spektrum 14 Desember 2022
Gauteng betaal miljoene Rand vir 'n hospitaal wat nie gebruik word nie. Verlagings in die brandstofprys wink in die nuwe jaar. Ons vind meer uit oor …
3 years, 8 months ago
Spektrum 13 Desember 2022
Parlementslede debatteer vandag die Artikel 89 verslag oor die Phala Phala-diefstal. Die weerdiens waarsku dat daar steeds vandag plek-plek swaar reë…
3 years, 8 months ago