Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 10 November 2022
Spektrum 10 November 2022

Ons hou jou op hoogte van die staking deur staatsdienswerkers van al nege provinsies. Strafregtelike klagte kom teen die NSFAS-studenteskema nadat mi…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 November 2022
Spektrum 9 November 2022

'n Burgemeestersoorwinning vir die DA in Ekhuruleni skep hoop vir die DA se vooruitsigte in die Johannesburg-metro. Ekonoom Jannie Rossouw betreur di…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 November 2022
Spektrum 8 November 2022

Die regering laat vaar swartbemagtiging-tendervereistes vir staatsondernemings. Amerikaners gaan na die stembus om nuwe verteenwoordigers in die twee…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 November 2022
Spektrum 7 November 2022

Die artikel-89 onafhanklike paneel kenners kan vandag hulle ondersoek voortsit na die Phala Phala-kwessie. Intussen ontken president Ramaphosa alle a…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 November 2022
Spektrum 4 November 2022

TLU SA spreek kommer uit oor die stygende dieselprys se impak op kommersiële boerdery. Maatskappye ontwikkel innoverende produkte om water spaarsamig…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 November 2022
Spektrum 3 November 2022

'n Eenheid by die Kusile-kragstasie kan moontlik vir maande buite werking wees. Ons praat met 'n kenner oor die implikasies hiervan. Daar is politiek…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 November 2022
Spektrum 2 November 2022

Die wanbetaling vir suikerriet-oeste laat 'n wrang smaak in kwekers se mond. 'n Biologiese opname in die Oos-Kaap lewer talle verassings op. Talle me…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 November 2022
Spektrum 1 November 2022

Die Wes-Kaapse premier, Allen Winde, vra dat die provinsiale polisie-ombud bewerings ondersoek dat daar bande tussen bendelede en top polisiebeamptes…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Oktober 2022
Spektrum 31 Oktober 2022

'n Staking in die staatsdiens kan dienslewering ontspoor. Die prys van brandstof, veral diesel, styg skerp, met gevolge vir die ekonomie. Maar moenie…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Oktober 2022
Spektrum 28 Oktober 2022

Sit ISIS agter 'n dreigende aanval in Sandton? Ons praat met 'n kenner. JoburgPride en Pride of Africa se optogte gaan voort in Sandton. 'n Nasionale…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us