Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 11 Januarie 2023

Spektrum 11 Januarie 2023

Published 3 years, 5 months ago
Description
Ons vra of Suid-Afrikaners werklik weet hoe diep georganiseerde misdaad in die land gewortel is. Die skaduminister van verdediging praat oor SADEK-weermaglede se onseremoniële verbranding van lyke op 'n brandstapel in Mosambiek. Ons kyk hoe die eerste skooldag van 2023 verloop. Die Wêreld Ekonomiese Forum stel sy risikoverslag bekend in aanloop tot volgende week se beraad in Davos, Switserland. Die belangrike rol wat veldwagters speel in die stryd teen renosterstropery, opnuut ondersteep.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us