Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 13 Oktober 2022
Kommer oor die gebrek aan polisiehulpbronne om geslagsgeweld in die Wes-Kaap te stuit. Die geestesgesondheid van studente is in die kollig. NASA het …
3 years, 8 months ago
Spektrum 12 Oktober 2022
Ons plaas die klem op groen geboue, en hoor hoe mens beton met indringerplante en rommel vervaardig. Dave Pepler praat oor sy plan om sy koolstofvoet…
3 years, 8 months ago
Spektrum 11 Oktober 2022
Die agterstand in DNS-toetsing by die polisie se laboratoriums vergroot, ondanks beloftes om dit uit te wis. Daar is kommer oor die impak van die Tra…
3 years, 8 months ago
Spektrum 10 Oktober 2022
Regstreeks vanaf die Woordfees op Stellenbosch: Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, praat oor sy energieplanne vir die provinsie. Die Transnet-stakin…
3 years, 8 months ago
Spektrum 7 Oktober 2022
Vrystaatse boere loop deur onder saaddiewe. Gautengers word beter dienste belowe. Kommer heers oor terreurgroepe wat geld vanuit Suid-Afrika kry.
3 years, 8 months ago
Spektrum 6 Oktober 2022
'n Boer maak 'n plan om sy eie krag op te wek. Gauteng kry vandag 'n nuwe premier - ons vra wat ons van Panyaza Lesufi kan verwag. Ons kry 'n antwoor…
3 years, 8 months ago
Spektrum 5 Oktober 2022
Kommer oor die veiligheid by die Krugerwildtuin se Numbi-hek. Vandag is Internasionale Onderwysersdag - ons praat met 'n opvoedkundige sielkundige. D…
3 years, 8 months ago
Spektrum 4 Oktober 2022
Kommer oor die Vrystaat se waterbesparingsplan in die aanloop tot die tydelike sluiting van die Lesotho Hoogland-waterskema. Die voorslepende kragond…
3 years, 8 months ago
Spektrum 3 Oktober 2022
Ons praat met Intercape oor 'n hofbeslissing dat die polisie en LUR wél busse en pendelaars moet beskerm. Die RDK begin vandag met onderhoude vir 20 …
3 years, 8 months ago
Spektrum 30 September 2022
Die DA werk hard om die burgemeester in Johannesburg in haar stoel te hou. Die president belowe hy sal die aanbevelings van die Zondo-verslag impleme…
3 years, 8 months ago