Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 7 Februarie 2023
Die DA-leier lewer wat hy beskou as die ware staatsrede. Die Mineraleraad waarsku dat die kragkrisis mynbouproduksie kan kelder. Die wêreld se eerste…
3 years, 6 months ago
Spektrum 6 Februarie 2023
'n Suid-Afrikaanse vlugingenieur is dood tydens 'n aanval op ’n Oryx-helikopter in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dis sewe jaar ná die Lil…
3 years, 6 months ago
Spektrum 3 Februarie 2023
Die ANC beoog om teen die hofuitspraak te appeleer, wat die party dwing om besonderhede van sy kaderontlooiingsprogram bekend te maak. Europese leier…
3 years, 6 months ago
Spektrum 2 Februarie 2023
Heelwat ontevredenheid oor Suid-Afrika se voorgestelde borgskap van die internasionale sokkerklub, Tottenham Hotspur. Ekhuruleni-metro se hoofsweep b…
3 years, 6 months ago
Spektrum 1 Februarie 2023
Die minister van water en sanitasie sê sy departement hou samesprekings met Randwater ná watertekorte in Gauteng, Vandag, twee jaar gelede, is die de…
3 years, 6 months ago
Spektrum 31 Januarie 2023
Die ANC maak 'n magdom beloftes na afloop van die naweek se lekgotla, maar hoe haalbaar is dit? Die regerende party vra boonop vir 'n ramptoestand wa…
3 years, 6 months ago
Spektrum 30 Januarie 2023
Regter Pieter Koen onttrek hom aan oudpresident Jacob Zuma se korrupsieverhoor. Johannesburg se nuwe uitvoerende burgemeester, Thapelo Amad, word ing…
3 years, 6 months ago
Spektrum 27 Januarie 2023
Die Johannesburg Metro sal spoedig weet wie die stad se nuwe burgemeester is. Die ouditeurgeneraal vra vir streng stappe teen beamptes wat vir finans…
3 years, 6 months ago
Spektrum 26 Januarie 2023
Nóg 'n mosie van wantroue wag op Johannesburg se burgemeester, Mhpo Phalatse. Die Appèlhof sê die SAUK se voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, …
3 years, 6 months ago
Spektrum 25 Januarie 2023
Die DA se optogte na die ANC se kantore in Johannesburg en Kaapstad is onder die soeklig. Suid-Afrikaners word gewaarsku teen swak sonkragstelsels. '…
3 years, 6 months ago