Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 7 Maart 2023
Spektrum 7 Maart 2023

Die Minister van Elektrisiteit beplan om direk met kragstasiebestuurders saam te werk om die kragkrisis op te los. 'n Imbizo oor misdaadvoorkoming wo…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 Maart 2023
Spektrum 6 Maart 2023

'n Uitbreking van masels is in die Noord-Kaap aangemeld. Die vakbondfederasie SAFTU gaan strafregtelike klagte teen André de Ruyter by die polisie in…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Maart 2023
Spektrum 3 Maart 2023

Die helfte van die wêreldbevolking kan teen 2035 oorgewig wees. Die Wes-Kaapse regering beplan om 750 megawatt se hernubare krag teen 2025 te verkry.…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Maart 2023
Spektrum 2 Maart 2023

Polisieminister Cele besoek 'n bendegeteisterde gebied in Johannesburg. Die hooggeregshof verklaar 'n belastingbesluit vir skole as ongrondwetlik. ‘n…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 Maart 2023
Spektrum 1 Maart 2023

Eskom vier vandag sy 100ste bestaansjaar. Ons kyk na die kragreus se ontstaan en ontwikkeling tot op hede. Die EFF is vanjaar tien jaar oud. Ons kyk …

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Februarie 2023
Spektrum 28 Februarie 2023

Oplossings word gesoek vir die oormaat steenkoolvragmotors op die N2 in KwaZulu-Natal. Duisende staatsdienswerkers beplan om volgende week te staak v…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Februarie 2023
Spektrum 27 Februarie 2023

President Cyril Ramaphosa sê dit is nie die plig van die nasionale regering om elektrisiteitsvoorsiening te bewerkstellig nie. Verwag 'n styging in b…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Februarie 2023
Spektrum 24 Februarie 2023

Die ANC eis dat die voormalige Eskombaas sy bewerings van korrupsie in die hof staaf. Intussen word hy versoek om bewyse van korrupsie by die polisie…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Februarie 2023
Spektrum 23 Februarie 2023

Die begrotingsrede bring volgens een ontleder, min hoop. Te midde van negatiwiteit oor die begrotingsrede sien 'n landbouekonoom steeds 'n silwer ran…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Februarie 2023
Spektrum 22 Februarie 2023

Die koalisieregering benoem die DA se Cilliers Brink as die uitvoerende burgemeester van die Tshwane-metro. Suid-Afrikaners hoop dat die begrotingsre…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us