Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 22 Maart 2023
Spektrum 22 Maart 2023

Joernaliste van regoor die land betoog by die hof waar Jacob Zuma se private vervolgingsaak teen Karen Maugham en die aanklaer Billy Downer aangehoor…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Maart 2023
Spektrum 21 Maart 2023

Die Verenigde Nasies se jongste verslag waarsku oor ’n vinnig kwynende geleentheid om klimaatsverandering te keer. Die Menseregtekommissie het sy han…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 Maart 2023
Spektrum 20 Maart 2023

Die polisie het landwyd op meer as 24 000 motorbande beslag gelê in optredes teen betogers. Die aantal betogers wat in hegtenis geneem is, neem ook t…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 Maart 2023
Spektrum 17 Maart 2023

Die UDM-leier vaar uit teen president Cyril Ramaphosa se hantering van die EFF se beplande, nasionale wegbly-aksie. 'n Lid van die Afrika Moslem Agen…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Maart 2023
Spektrum 16 Maart 2023

Drie kandidate ding mee vir die toppos in die DA. Groothandelverkope het in Januarie ingekrimp. Die Konstitusionele Hof beslis dat boere waterregte m…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Maart 2023
Spektrum 15 Maart 2023

Afrikaanse studente se menseregte is wel geskend weens die Stellenbosch Universiteit se taalbeleid. Die Vrystaatse premier bring jonger bloed in om p…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 Maart 2023
Spektrum 14 Maart 2023

Die veelpartykoalisie in Tshwane wil hof toe nadat hulle stemme vir die nuwe Speaker nie getel is nie. Navorsing wys die land is ekonomies diep in di…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 Maart 2023
Spektrum 13 Maart 2023

Die Arbeidshof steek 'n stokkie voor Nehawu se staking. Woede oor inmenging by die aanstelling van die SAUK-raad. Die Oscars vermaak en verras.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Maart 2023
Spektrum 10 Maart 2023

Opposisiepartye krap kop oor die Tshwane-burgemeester se sekwestrasiedokumente. Stakende studente sê universiteite se verblyfkoste is te hoog - ons o…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Maart 2023
Spektrum 9 Maart 2023

'n Kredietagentskap gradeer Suid-Afrika af. Nog geen uitsluitsel oor Gauteng se e-tolstelsel nie. Die Proteas slaan vinnig toe teen die Windies.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us