Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 2 Februarie 2023
Spektrum 2 Februarie 2023

Heelwat ontevredenheid oor Suid-Afrika se voorgestelde borgskap van die internasionale sokkerklub, Tottenham Hotspur. Ekhuruleni-metro se hoofsweep b…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 Februarie 2023
Spektrum 1 Februarie 2023

Die minister van water en sanitasie sê sy departement hou samesprekings met Randwater ná watertekorte in Gauteng, Vandag, twee jaar gelede, is die de…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Januarie 2023
Spektrum 31 Januarie 2023

Die ANC maak 'n magdom beloftes na afloop van die naweek se lekgotla, maar hoe haalbaar is dit? Die regerende party vra boonop vir 'n ramptoestand wa…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 30 Januarie 2023
Spektrum 30 Januarie 2023

Regter Pieter Koen onttrek hom aan oudpresident Jacob Zuma se korrupsieverhoor. Johannesburg se nuwe uitvoerende burgemeester, Thapelo Amad, word ing…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Januarie 2023
Spektrum 27 Januarie 2023

Die Johannesburg Metro sal spoedig weet wie die stad se nuwe burgemeester is. Die ouditeurgeneraal vra vir streng stappe teen beamptes wat vir finans…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 Januarie 2023
Spektrum 26 Januarie 2023

Nóg 'n mosie van wantroue wag op Johannesburg se burgemeester, Mhpo Phalatse. Die Appèlhof sê die SAUK se voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, …

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 Januarie 2023
Spektrum 25 Januarie 2023

Die DA se optogte na die ANC se kantore in Johannesburg en Kaapstad is onder die soeklig. Suid-Afrikaners word gewaarsku teen swak sonkragstelsels. '…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Januarie 2023
Spektrum 24 Januarie 2023

Die parlement kry nog tyd om die Kieswet te wysig nadat die hof die sperdatum weer eens uitstel. Professors by die Universiteit van Kaapstad wil stra…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Januarie 2023
Spektrum 23 Januarie 2023

Die Russiese minister van buitelandse is in Suid-Afrika. Die president breek sy stilte oor die kragkrisis by ANC byeenkomste in die Vrystaat en Kwazu…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 Januarie 2023
Spektrum 20 Januarie 2023

Sewe mense in die Noord-Kaap sterf weens hitte-uitputting. Die matrieks van 2022 word geloof vir hulle uitslae, maar is dit die einde van die wêreld …

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us