Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 24 April 2023
Die Valke sal hulle sokkies moet optrek as hulle staatskapingsake behoorlik wil vervolg ná die Nulane-hofuitspraak. Die veteraanjoernalis, Freek Robi…
3 years, 4 months ago
Spektrum 21 April 2023
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, en senior polisielui besoek 'n misdaadtoneel in KwaZulu-Natal waar tien mense vanoggend vroeg doodgeskiet is. P…
3 years, 4 months ago
Spektrum 20 April 2023
'n Tweede werknemer van die veiligheidsmaatskappy, G4S, moet in die hof in Bloemfontein verskyn, en nog arrestasies word verwag sê die minister van J…
3 years, 4 months ago
Spektrum 19 April 2023
Verbruikersprysinflasie styg effens in Maart. Die DA wys 'n koalisie-aanbod deur die Patriotic Alliance van die hand vir samewerking in die Johannesb…
3 years, 4 months ago
Spektrum 18 April 2023
Nuwe wysigings aan die Kieswet word bekragtig, maar dreigende hofstappe teen sekere apekte daarvan, kan gevolge hê vir die beplanning van volgende ja…
3 years, 4 months ago
Spektrum 17 April 2023
Nuwe wette oor gelyke indiensneming word wyd gekritiseer omdat dit nie ekonomiese groei sal aanwakker nie. Die ANC glo nie hy sal volgende jaar se ve…
3 years, 4 months ago
Spektrum 14 April 2023
Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, erken dat sy departement die bal laat val het wat die Thabo Bester-sage betref. Gemoedere in die…
3 years, 4 months ago
Spektrum 13 April 2023
Ons saai uit by die 5de Suid-Afrikaanse Beleggingskonferensie in Sandton in Johannesburg. Van die gaste sluit in Google se direkteur vir Suid Afrika …
3 years, 4 months ago
Spektrum 12 April 2023
'n Verslag wys Suid-Afrika glo die hoofkwartier van perlemoenstropers is. G4S verskyn voor die parlement oor die ontsnapping van Thabo Bester uit die…
3 years, 4 months ago
Spektrum 11 April 2023
Die jongste nuus oor die herstel van die kragtoevoer in Pretoria nadat ses kragmaste omgeval het. Ons vind meer uit oor die Reserwebank se nuwe depos…
3 years, 4 months ago