Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 23 Mei 2023
Die regering se rasteikens lui nie noodwendig die doodsklok vir jou werk nie. Toeriste stroom weer na Suid-Afrika. Die landbousektor werk saam met tr…
3 years, 3 months ago
Spektrum 22 Mei 2023
Woede oor miljoene rand se opknappings aan ministers se wonings. Die Cholera-uitbreking in Hammanskraal laat die vraag ontstaan - hoe kon so iets geb…
3 years, 3 months ago
Spektrum 19 Mei 2023
Die nuwe voorgestelde wetgewing oor raskwotas in die werkplek het vele Suid-Afrikaners warm onder kraag. G7-leiers beloof verdere sanksies teen Rusla…
3 years, 3 months ago
Spektrum 18 Mei 2023
Die naderende winter beteken net een ding - meer druk op die land se kragnetwerk en die moontlikheid van fase 8-beurtkrag. Die Tshwane Burgemeester l…
3 years, 3 months ago
Spektrum 17 Mei 2023
Eskom is nie 'n nuwe probleem nie, aldus die Minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan. Meer as 'n duisend gevalle van malaria word in drie …
3 years, 3 months ago
Spektrum 16 Mei 2023
Lesotho stel 'n aandklokreël in om misdaad in die land te help bekamp. Die Verkiesingskommissie reik vandag 'n omvattende verklaring uit oor die befo…
3 years, 3 months ago
Spektrum 15 Mei 2023
'n Koue week word vir groot dele van die land voorspel. Die oorsaak van die afgelope naweek se noodlottige ongeluk op die N2 naby Mosselbaai in die W…
3 years, 3 months ago
Spektrum 12 Mei 2023
Die vonke spat behoorlik oor bewerings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het. Ons bespreek die politieke, ekonomiese en diplomatieke gevolge…
3 years, 3 months ago
Spektrum 11 Mei 2023
Die BRICS-handelsblok bult sy spiere. Donald Trump voel oortuig dat hy aanstaande jaar se verkiesing in Amerika sal wen. Die organisasie, Chefs with …
3 years, 3 months ago
Spektrum 10 Mei 2023
'n Poging om die hernuwing van rybewyse elke 5 jaar, ongrondwetlik te verklaar. Die griepseisoen is in volle swang. Eskom se raad verskyn voor SKOOR …
3 years, 3 months ago