Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 6 Junie 2023
Huldeblyke stroom steeds in na die dood van Tina Joemat-Pettersson. Agri SA sê die polisie sloer met die implementering van sy strategie vir landelik…
3 years, 2 months ago
Spektrum 5 Junie 2023
Voormalige Eskom-werknemers word van vandag af by kragstasies ontplooi om te help om die kragkrisis op te los. Die DA is bereid om die moontlike gehe…
3 years, 2 months ago
Spektrum 2 Junie 2023
Wye spekulasie oor veranderinge aan die petrolprys. Beplande raskwotas vir die toekenning van watergebruikslisensies het die DA warm onder die kraag.…
3 years, 2 months ago
Spektrum 1 Junie 2023
Is Ace Magashule se dae in die ANC getel? Ontleders en opposisiepartye is nie beïndruk met die presidensie se begrotingsrede nie. Daar is 'n tekort a…
3 years, 2 months ago
Spektrum 31 Mei 2023
Nuwe pogings om die Russiese president in hegtenis te neem. Ons ondersoek wysigings wat gemaak moet word aan die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leie…
3 years, 2 months ago
Spektrum 30 Mei 2023
Johannesburgers looi hulle burgemeester wat lyf wegsteek. Onderhandelings vir die vrylating van die Suid-Afrikaner, Gerco van Deventer, is in 'n sens…
3 years, 2 months ago
Spektrum 29 Mei 2023
Die Poskantoor word gepos. Ondersoeke en skorsings kom nadat babas in bokse slaap. Boere wil beurtkrag baasraak.
3 years, 2 months ago
Spektrum 26 Mei 2023
Dr. Nandipha Magudumana se dringende aansoek word in Bloemfontein tot Donderdag uitgestel. Die Nelson Mandelabaai Metro se spesiale raadsitting om mo…
3 years, 3 months ago
Spektrum 25 Mei 2023
Staal jouself vir nog ‘n rentekoersverhoging. Ondersoeke na die oorsprong van cholera in dele van Gauteng duur voort. 'n Geveg kom teen uitsteltaktie…
3 years, 3 months ago
Spektrum 24 Mei 2023
Miljoene Covid-entstowwe bereik hulle vervaldatum. Die inflasiekoers daal vir die eerste keer sedert Januarie. Die Suid-Afrikaanse vroueseiljagvaarde…
3 years, 3 months ago