Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 9 Mei 2023
Spektrum 9 Mei 2023

Top polisielede beantwoord vrae in die Parlement oor bewerings van korrupsie, bedrog en misdaadkartelle by Ekom. Adjunkpresident Paul Mashatile besoe…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Mei 2023
Spektrum 8 Mei 2023

Fase 7-beurtkrag word nie uitgesluit nie. Wydverspreide reën is goeie én slegte nuus vir boere. Die ANC mik na 'n volstrekte meerderheid in aanstaand…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 Mei 2023
Spektrum 5 Mei 2023

Die asbesbedrogsaak van sowat R255-miljoen word in die Bloemfonteinse hooggeregshof met byna 'n jaar uitgestel tot 15 April volgende jaar. Die Minist…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 Mei 2023
Spektrum 4 Mei 2023

Twee vas met perlemoen van meer as R3-miljoen. PUTCO laat 230 000 pendelaars gestrand. Die Comrades is vanjaar korter.

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Mei 2023
Spektrum 3 Mei 2023

Kommer oor kosverskaffing by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal. Energiekenner Ted Blom sterf. Die werkgewersorganisasie, NEASA, sê die Wysigingswe…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 Mei 2023
Spektrum 2 Mei 2023

Die Johannesburgse Metroraad verkies vandag 'n nuwe burgemeester te midde van struwelinge onder koalisievennote. Die Weermag kan dalk op Majola by Po…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 April 2023
Spektrum 1 April 2023

'n Nuwe werkersvakbond, Workers Socialist Union of South Africa, word vandag bekend gestel. Ekonome voorspel meer mense sal teen 2030 werkloos wees. …

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 April 2023
Spektrum 28 April 2023

'n Suid-Afrikaner sukkel om haar nagmerrie-ervaring in Soedan te verwerk. Eskom se skuld word afgeskryf. Rol op jou moue en knyp toe jou oë... dis ty…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 April 2023
Spektrum 27 April 2023

President Cyril Ramaphosa spreek die nasie op Vryheidsdag toe in Klerksdorp. Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, word môre vereer vir sy inspirerende …

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 April 2023
Spektrum 26 April 2023

Die presidensie en die ANC krabbel terug, en sê Suid-Afrika bly 'n lid van die Internasionale Strafhof. André de Ruyter weier om die identiteit van d…

3 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us