Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 14 Julie 2023
Published 2 years, 11 months ago
Description
Sal oudpresident Jacob Zuma moet tronk toe wanneer hy van mediese behandeling in Rusland terugkeer? Inwoners in Kaapstad is die josie in nadat die metro 'n elektrisiteitstariefverhoging van 17,6% ingestel het.Hoe skerp is die Internasionale Strafhof se tande om in gryp in Soedan?