Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 4 Julie 2023
Woede kring uit oor die aanranding van 'n motoris deur die polisie. Die Karoo Hoogland-munisipaliteit wil spoedig met herstelwerk aan infrastruktuur …
3 years, 1 month ago
Spektrum 3 Julie 2023
Ons kry die jongste nuus oor die oorstromings in die Nama Khoi-gebied. Die Universiteit Stellenbosch is tevrede met die bevindinge teen die rektor, p…
3 years, 1 month ago
Spektrum 30 Junie 2023
Die parlement hou vol dat hy die aanbevelings van die Zondo-kommissie implementeer. Die Amerikaanse hooggeregshof beslis dat rasbeleid nie meer as ma…
3 years, 1 month ago
Spektrum 29 Junie 2023
Die DA doen stappe teen adjunkpresident Paul Mashatile se beweerde geheime luukse lewe en deelname aan staatskaping. OUTA versoek die Johannesburg Me…
3 years, 1 month ago
Spektrum 28 Junie 2023
Sneeu en gure weer word vir dele van die Oos-Kaap voorspel. Ons hoor meer oor aanpassings aan egskeidingswetgewing van 2023 wat in die parlement goed…
3 years, 1 month ago
Spektrum 27 Junie 2023
Blind SA betoog vir beter toegang tot boeke vir blindes. Jongmense in die Vrystaat kwalifiseer as landboukundiges en veeartse. Amerika beklemtoon dat…
3 years, 2 months ago
Spektrum 26 Junie 2023
Misdadigers teiken munisipale werkers op die gedoemde Macassarweg in die Wes-Kaap. Die kragkrisis is onder die loep. Die minister van arbeid sê kriti…
3 years, 2 months ago
Spektrum 23 Junie 2023
Reaksie op regter Zondo se jongste uitsprake, en die Appèlhof-beslissing teen oudregter Nkola Motata. Hoe haalbaar is die jongste planne om die Wes-K…
3 years, 2 months ago
Spektrum 22 Junie 2023
Die Gautengse onderwysdepartement stel die sluitingsdatum vir aanlynaansoeke vir die 2024 skooljaar tot 21 Julie uit. Ons kry reaksie op Amerikaners …
3 years, 2 months ago
Spektrum 21 Junie 2023
Pas op as jy oorsee werk en nie jou inkomste aan Jan Taks verklaar nie. 'n Vroueslaner vlug landuit voor 'n hofverskyning. 'n Massa uitgespoelde seew…
3 years, 2 months ago