Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 1 Augustus 2023
Spektrum 1 Augustus 2023

Die polisie beloof streng optrede in Riverlea, suid van Johannesburg, waar onwettige mynbedrywighede inwoners in vrees laat leef. Die Staat sal moet …

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Julie 2023
Spektrum 31 Julie 2023

Die polisie se taktiese reaksie- en openbare orde-eenhede word in Riverlea in die suide van Johannesburg ontplooi. Kenners voorspel meer en erger hit…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Julie 2023
Spektrum 28 Julie 2023

Die Netbal Wêreldbekertoernooi begin in Kaapstad - 'n eerste vir Afrika. Kaapstad kan koue, nat weer en oorstromings die naweek verwag. Belanghebbend…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Julie 2023
Spektrum 27 Julie 2023

Daar was 'n beduidende daling in die produsenteprysindeks vir Junie. Ons doen 'n profielontleding van die agt kandidate vir die pos van die nuwe Open…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 26 Julie 2023
Spektrum 26 Julie 2023

Die ANC en DA kry stry oor die bestuur van die Tshwane Metro. Ons vind uit watter geheime Johannesburg se ondergrondse pype wegsteek. Die agenda vir …

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 Julie 2023
Spektrum 25 Julie 2023

Vyf dae ná die Breestraat-ontploffing in Johannesburg is plaaslike dienste nog nie herstel nie. Noord-Kaapse boere is ongelukkig oor die plasing van …

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Julie 2023
Spektrum 24 Julie 2023

Agt lede van adjunkpresident Paul Mashatile se lyfwagte verskyn in die hof vir die aanranding van vier soldate. Nuwe vrae word oor die Russiese skip,…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Julie 2023
Spektrum 21 Julie 2023

Die vonke spat tussen politici ná die ontploffing in Johannesburg se middestad. 'n Bergingsterrein vir bande brand buite beheer. Sowat 40 lande wil d…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 Julie 2023
Spektrum 20 Julie 2023

Die oorsaak van 'n ontploffing in die Johannesburgse middestad word steeds ondersoek. Videogrepe van 'n man wat sy huishulp mishandel, het Suid-Afrik…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 19 Julie 2023
Spektrum 19 Julie 2023

Die Hooggeregshof sê die regering moet in die openbaar verklaar hoe hy 'n arrestasiebevel vir die Russiese president, Wladimir Poetin, sal uitvoer. D…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us