Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 30 Augustus 2023
Spektrum 30 Augustus 2023

Die Reserwebank het 'n plan om die prys van brandstof te verminder. Die pluimveereus, Rainbow, rig 'n nuwe aanleg in KwaZulu-Natal op. Treinspoorbewo…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 29 Augustus 2023
Spektrum 29 Augustus 2023

Die grondwetlikheid van die gewysigde Kieswet word vandag in die Konstitusionele Hof betwis. Die VSA, die Verenigde Nasies, en die Afrika Unie spreek…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Augustus 2023
Spektrum 28 Augustus 2023

Die departement van minerale hulpbronne het tot einde September kans om terugvoer te gee oor die ingrypings teen onwettige mynbou. Die DA se planne o…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 25 Augustus 2023
Spektrum 25 Augustus 2023

Ons plaas BRICS se gedaanteverwisseling onder die vergrootglas. Daar word wyd bespiegel oor 'n moontlike opvolger as hoof van die Wagner huursoldate-…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Augustus 2023
Spektrum 24 Augustus 2023

Die BRICS-groepering kry ses nuwe lede. 'n Dringende hofaansoek oor Lichtenburg se kragkrisis word vandag aangehoor. Inwoners van George betoog oor d…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Augustus 2023
Spektrum 23 Augustus 2023

Dalk weer 'n nuwe burgemeester in Johannesburg. Zimbabwiërs gaan na die stembus om 'n nuwe president te verkies. Kunstenaars betoog in Kaapstad teen …

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Augustus 2023
Spektrum 22 Augustus 2023

Ons het meer besonderhede oor die ses beskuldiges in die moord op fluitjieblaser Babita Deokaran, wat skuldig gepleit het. Alle oë is vandag op die e…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Augustus 2023
Spektrum 21 Augustus 2023

Die Reserwebank vind geen valuta-oortredings met president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-transaksie nie. Vandeesweek se BRICS-beraad word deur voora…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 18 Augustus 2023
Spektrum 18 Augustus 2023

Zephany Nurse se ontvoerder sal na verwagting vandag op parool vrygelaat word. 'n Effense daling in die moordsyfer. Politieke ontleders gee hulle men…

3 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 Augustus 2023
Spektrum 17 Augustus 2023

Die skorsing van 'n skoolmeisie by die Crowthorne Christian Academy in Midrand weens haar haarstyl, ontlok gemengde reaksie van die publiek. Voorbere…

3 years ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us