Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 13 September 2023
Spektrum 13 September 2023

Die DA wys Solly Msimanga aan as sy premierskandidaat in Gauteng. Die BELA-wetgewing weer onder die soeklig ná verwarring oor wat bly en wat ry. Na a…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 September 2023
Spektrum 12 September 2023

'n Versoek dat OPOD as 'n Hoofstuk Nege-instelling verklaar moet word. Die Tshwane-metro wil die Arbeidshof nader nadat die bedingingsraad beslis dat…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 September 2023
Spektrum 11 September 2023

Die Nasionale Vergadering stem vanmiddag oor die verwydering van die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp. Die ANC oorweeg …

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 September 2023
Spektrum 8 September 2023

Staatshospitale en klinieke beskik steeds nie oor die standaarde wat vir nasionale gesondheidsversekering-akkreditasie vereis word nie. Boere in Noor…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 September 2023
Spektrum 7 September 2023

Brande het reeds honderde duisende hektaar se weiveld in drie provinsies verwoes. Pick'nPay se stigter sterf. Die pampoenkoning deel sy wenresep.

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 September 2023
Spektrum 6 September 2023

Die oorsaak van gister se gasontploffing in Johannesburg se middestad word ondersoek. Die Verenigde Nasies sê Afrika kan die hartklop van hernubare e…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 September 2023
Spektrum 5 September 2023

Die ANC moet binne 'n week sy kaderontplooiingsrekords aan die DA oorhandig. Die geskorste Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, se beslui…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 September 2023
Spektrum 4 September 2023

Die DA sê die president het geen rede om nié die ondersoekverslag van Lady-R bekend te maak nie, tensy daar 'n slang in die gras is. Afriforum is wee…

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 September 2023
Spektrum 1 September 2023

Die polisie se honde-eenheid help met die soektog na liggame ná Johannesburg se brandtragedie. Hoofregter Raymond Zondo vier vandag sy elfde jaar in …

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Augustus 2023
Spektrum 31 Augustus 2023

‘n Dodelike brand in Johannesburge middestad eis die lewe van meer as 70 mense. Die regering sê hy het geen voorneme om Eskom te privatiseer nie. 'n …

2 years, 11 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us