Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 21 November 2023
Published 2 years, 7 months ago
Description
Die militante Palestyne organisasie, Hamas, sê hulle is op die punt om 'n skietstilstand met Israel te bereik. Navorsing deur die Amerikaanse universiteit, Harvard, wys die vinger van beskuldiging vir Suid-Afrika se probleme, na kaderontplooiing en swart bemagtiging. Die Johannesburg-metro se nuwe Speaker, Margaret Arnolds, sê haar party, die African Independent Congress, is 'n bestendige koalisievennoot.