Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 27 September 2023
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys kry finale goedkeuring, maar nie almal is tevrede nie. Die jongste watergehaltetoetse by van Durban se g…
2 years, 11 months ago
Spektrum 26 Augustus 2023
Die son skyn dalk vandag in die Wes-Kaap, maar verskeie paaie bly gesluit en gemeenskappe is steeds afgesonder. Kenners waarsku teen verhoogde staats…
2 years, 11 months ago
Spektrum 25 September 2023
Rampbestuurspanne in die Wes-Kaap is op hoë gereedheidsgrondslag weens die gure weer wat woed. Die FW de Klerk Stigting sê die regering faal in sy pl…
2 years, 11 months ago
Spektrum 22 September 2023
Eskom skort weer beurtkrag op vir 'n paar uur. Verkeer neem toe op die land se paaie aan die begin van die langnaweek. Goeie nuus op Renosterdag, wat…
2 years, 11 months ago
Spektrum 21 September 2023
'n Ondersoek word geloods na die fratsongeluk wat die lewens van drie lede van die Vloot geëis het. Geheime eenhede van die Johannesburgse metro is o…
2 years, 11 months ago
Spektrum 20 September 2023
Gewelddadige betogings breek weer in Swellendam uit. Die Lady-R sage verdiep, en dié keer word die Weermag betrek by die sluipmoord op die Valke se F…
2 years, 11 months ago
Spektrum 19 September 2023
Die Menseregtekommissie bevind dat munisipaliteite in KwaZulu-Natal inwoners se reg op skoon drinkwater skend. Nóg 'n groot verhoging in die brandsto…
2 years, 11 months ago
Spektrum 18 September 2023
Die president wil 'n bykomende R88,5 miljard bestee aan armoedeverligting. Lugondersteuning word versoek om die brande in Noordwes te blus. Beurtkrag…
2 years, 11 months ago
Spektrum 15 September 2023
Opposisiepartye in Noordwes beplan om 'n mosie van wantroue in die Premier in te dien. Die DA se konsepwet oor koalisieregerings poog om stabiliteit …
2 years, 11 months ago
Spektrum 14 September 2023
Dis deurlopende Fase 6-beurtkrag, en Suid-Afrikaners sukkel om hulle lot te aanvaar. Die Vryheidsfront Plus vra dat 'n ad hoc-komitee saamgestel word…
2 years, 11 months ago