Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 26 Oktober 2023
Skerp kritiek én nog betogings teen die veelbesproke BELA-wysigingswet. Die Wêreldbank staan 'n lening van een-miljard Amerikaanse dollar aan Eskom t…
2 years, 10 months ago
Spektrum 25 Oktober 2023
Die Nasionale Vergadering aanvaar wetgewing teen klimaatsverandering maar met besware van die EFF en ACDP. Hospitale in Gaza se brandstof raak op. Su…
2 years, 10 months ago
Spektrum 24 Oktober 2023
Die eerste kiesersregistrasie-naweek sal op 18 en 19 November plaasvind. Myners by die Gold One-myn in Springs neem deel aan 'n ondergrondse sitstaki…
2 years, 10 months ago
Spektrum 23 Oktober 2023
Siviele eise teen die polisie weens onwettige inhegtenisnemings en aanhoudings oorskry die polisie se jaarlikse begroting. Sowat 85% van die lugmag s…
2 years, 10 months ago
Spektrum 20 Oktober 2023
Voëlgriep het na Mosambiek versprei. Die Verenigde Nasies staan gereed aan die Egiptiese kant van die Rafah-grenspos om humanitêre hulp aan Gaza te v…
2 years, 10 months ago
Spektrum 19 Oktober 2023
Die ACDP is nou ook deel van die Veelparty-handves. Swartwoensdag word vandag herdenk - ons praat met 'n veteraan-joernalis oor mediavryheid. 'n Huma…
2 years, 10 months ago
Spektrum 18 Oktober 2023
Die Johannesburg-metro is steeds besig om besware oor verhoogde eiedomsbelasting te verwerk. Bendegeweld op die Kaapse Vlakte is opnuut in die kollig…
2 years, 10 months ago
Spektrum 17 Oktober 2023
Die prys van brandstof kan moontlik in November daal. Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sluit by die EFF aan. Die waterkrisis in…
2 years, 10 months ago
Spektrum 16 Oktober 2023
Agt Suid-Afrikaanse soldate wat aangekla word van seksuele misdrywe in die DRK, is teruggeroep. Die Suid-Afrikaanse regering wil as bemiddelaar optre…
2 years, 10 months ago
Spektrum 13 Oktober 2023
Israel se weermag sê 1,1 miljoen mense moet van die noorde na die suide van Gaza verskuif word in slegs 24 uur. Ons praat oor die afname in haaigetal…
2 years, 10 months ago