Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 17 Januarie 2024

Spektrum 17 Januarie 2024

Published 2 years, 5 months ago
Description

Die 2024 skooljaar het vir duisende leerlinge aangebreek. Intussen moedig die Minister van Basiese Onderwys leerlinge aan om by kolleges te studeer.

Afriforum spreek opnuut sy kommer uit oor sekere aspekte van die waterwysigingswetsontwerp en 'n treinongeluk in Richardsbaai weens die nalatigheid van skofwerkers, kan spoorvervoer vir maande ontwrig.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us