Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 23 November 2023
Spektrum 23 November 2023

Die Nasionale Vergadering sal die lot van die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, bepaal. Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se ekonomie verloor sowa…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 November 2023
Spektrum 22 November 2023

Verbruikersinflasie styf effens, maar bly onder ses persent. Groot ontevredenheid nadat die staatskapingsaak teen die voormalige Eskom-baas, Matshela…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 November 2023
Spektrum 21 November 2023

Die militante Palestyne organisasie, Hamas, sê hulle is op die punt om 'n skietstilstand met Israel te bereik. Navorsing deur die Amerikaanse univers…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 November 2023
Spektrum 20 November 2023

Kiesers het die naweek in groot getalle vir aanstaande jaar se verkiesings geregistreer. Ons wonder hoe dit die uitslag van die 2024-verkiesings sal …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 November 2023
Spektrum 17 November 2023

Ontwrigtings op die N4 na Mosambiek. 'n OVK-beampte verduidelik hoe jy die naweek kan registreer. Ons skakel oor na ons span by die konferensie van d…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 November 2023
Spektrum 16 November 2023

Afriforum sê 'n ernstige waterkrisis dreig in Suid-Afrika. Die presidentsverkiesing in Madagaskar gaan voort, ondanks 'n boikot deur opposisiepartye.…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 November 2023
Spektrum 15 November 2023

Die Kaapstadse township, Nyanga, word van padkaarte verwyder ná die onlangse aanval op 'n Amerikaanse toeris in die woongebied. Hoofregter Raymond Zo…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 November 2023
Spektrum 14 November 2023

Die Verkiesingskommissie sê hy is gereed om nuwe kiesers hierdie naweek te registreer. Die EFF sê hy is gereed om te regeer. Sonbesies maak besoekers…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 November 2023
Spektrum 13 November 2023

Kaapstad word 'n politieke slagveld oor 'n internasionale kwessie. Internasionale gesprekke vir 'n verdrag oor afvalplastiek begin in Nairobi. Uitvoe…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 November 2023
Spektrum 10 November 2023

Die Menseregtekommissie vra regeringsingryping oor die hoë voorkoms van wanvoeding in Oos-Kaap. Dokters Sonder Grense slaag daarin om 29 ton mediese …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us