Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 6 Desember 2023
Byna die helfte van Suid-Afrika se kraanwater is nie mikrobiologies veilig om te drink nie. Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatm…
2 years, 8 months ago
Spektrum 5 Desember 2023
Omgewingsaktiviste vra die President om die Nasionale Petroleum Maatskappy wetgewing te onttrek. Huldeblyke stroom in na die dood van die gesoute joe…
2 years, 8 months ago
Spektrum 4 Desember 2023
Kommer oor 'n toename in aanvalle op besoekers in die omgewing van Tafelberg. Die EFF nader die Hooggeregshof om die skorsing van sy parlementslede t…
2 years, 8 months ago
Spektrum 1 Desember 2023
Die Verkiesingskommissie maak sy verslag oor skenkings aan politieke partye bekend. Burgerlike organisasies gaan gewone landsburgers oplei om oor die…
2 years, 8 months ago
Spektrum 30 November 2023
33 koeie en 11 kalfies op 'n plaas in Noordwes vergiftig, ons vra vrae oor die bedrywighede van 'n beweerde veediefstal-sindikaat. En, nóg 'n hittego…
2 years, 9 months ago
Spektrum 29 November 2023
Verskeie organisasies hou optogte in solidariteit met mense wat in Palestynse gebiede woon. Die COP 28-klimaatsberaad sal hoofsaaklik op finansies fo…
2 years, 9 months ago
Spektrum 28 November 2023
Ouetehuise word swaar getref deur die waterprobleme in Kimberley. Die Tesourie en Reserwebank kap terug na aantygings dat die rand gemanipuleer is. D…
2 years, 9 months ago
Spektrum 27 November 2023
Agri SA sê die Nasionale Waterwysingswet gaan verreikende gevolge hê vir die landbousektor. Solidariteit vergader met die Verenigde Nasies oor Suid-A…
2 years, 9 months ago
Spektrum 24 November 2023
Sal Oscar Pistorius op parool vrygelaat word? Die DA kla president Cyril Ramaphosa by die Menseregtekommissie aan. Die Reserwebank word nader gehark …
2 years, 9 months ago
Spektrum 23 November 2023
Die Nasionale Vergadering sal die lot van die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, bepaal. Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se ekonomie verloor sowa…
2 years, 9 months ago