Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 18 Januarie 2024
Spektrum 18 Januarie 2024

Die 2023 matrikulante wat die Onafhanklike Eksamenraad se eksamen afgelê het behaal 'n slaagsyfer van net onder 99-persent, ons hoor van van die uitb…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 Januarie 2024
Spektrum 17 Januarie 2024

Die 2024 skooljaar het vir duisende leerlinge aangebreek. Intussen moedig die Minister van Basiese Onderwys leerlinge aan om by kolleges te studeer. …

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Januarie 2024
Spektrum 16 Januarie 2024

Ouers dreig met regstappe teen die Gautengse onderwysdepartement. Ons praat met 'n kenner oor die drama met laat aansoeke by skole.

Die weerdiens rei…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Januarie 2024
Spektrum 15 Januarie 2024

Sjina sê meer kan gedoen word om vrede tussen Israel en Hamas te bewerkstellig en ons ontleed NSFAS se befondsing vir die sogenaamde vermiste middelg…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 Januarie 2024
Spektrum 12 Januarie 2024

Die Wêreldhof hoor tans Israel se betoë aan oor Suid-Afrika se bewerings dat hy die Konvensie oor Volksmoord van 1948 skend. President Cyril Ramaphos…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 Januarie 2024
Spektrum 11 Januarie 2024

Alle oë is op Den Haag waar Suid-Afrika se saak teen Israel in die Internasionale Geregshof aangehoor word; Die Joodse Raad van Afgevaardigdes sê die…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Januarie 2024
Spektrum 10 Januarie 2024

Die hoë-profielsaak waarin Israel van volksmoord in Gaza aangekla word, begin more in Den Haag. Ons praat met 'n regskenner hieroor; Die Wes-Kaap sê …

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Januarie 2024
Spektrum 9 Januarie 2024

Die mynwerkersvakbond, die NUM gaan appeleer teen die afdanking van meer as 400 werkers by die Gold One-myn in Gauteng; Dele van Ladysmith in KwaZulu…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Januarie 2024
Spektrum 8 Januarie 2024

Die ANC vier sy 112de verjaarsdag te midde van vele omstrendenheid; OUTA en die DA eis streng optrede teen Minister Blade Nzimande, en Hernieude Russ…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Desember 2023
Spektrum 22 Desember 2023

Beurtkrag-vrye dae gaan nie onbepaald voortduur nie. Die vroue-Proteas pak Bangladesh in die beslissende eendag-wedstryd, en 'n voorspeller verduidel…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us