Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 13 November 2023
Spektrum 13 November 2023

Kaapstad word 'n politieke slagveld oor 'n internasionale kwessie. Internasionale gesprekke vir 'n verdrag oor afvalplastiek begin in Nairobi. Uitvoe…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 November 2023
Spektrum 10 November 2023

Die Menseregtekommissie vra regeringsingryping oor die hoë voorkoms van wanvoeding in Oos-Kaap. Dokters Sonder Grense slaag daarin om 29 ton mediese …

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 November 2023
Spektrum 9 November 2023

Mangaung moet 'n onbenutte R200 miljoen aan die Tesourie terugbetaal. 'n Lid van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers word getugtig oor haar st…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 November 2023
Spektrum 8 November 2023

Die weermagvakbond, SANDU, sê die weermag is bevoeg om onwettige mynwerkers en die konstruksiemafia te laat les opsê. Die regering se standpunt oor d…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 November 2023
Spektrum 7 November 2023

Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes vra vir 'n dringende vergadering met president Cyril Ramaphosa oor die besluit om diplomate uit Is…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 November 2023
Spektrum 6 November 2023

Duisende staatsdienswerkers verdien 'n salaris van meer as 'n miljoen rand. Die regering misluk om 'n paneel oor verkiesingshervorming aan te stel. D…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 November 2023
Spektrum 3 November 2023

Duisende Suid-Afrikaanse ondernemings in Amerika vestig hulle hoop op die voortbestaan van die AGOA-vergunning. Die 2023 Munisipale Onreëlmatigheidsv…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 2 November 2023
Spektrum 2 November 2023

Die AGOA-beraad van Afrikalande en die VSA begin in Johannesburg. In 'n nabetragting van gister se begrotingsrede hoop ekonome dat die regering meer …

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 1 November 2023
Spektrum 1 November 2023

Die Minister van Finansies het vanmiddag 'n moeilike taak. Ons praat met 'n ekonoom en 'n politieke ontleder oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk.…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 31 Oktober 2023
Spektrum 31 Oktober 2023

Die Springbokke is terug in die land ná hulle Wêreldbeker-oorwinning. 15 Desember is as vakansiedag verklaar, maar is dit iets wat sommer so gedoen k…

2 years, 7 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us