Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 11 Desember 2023
ECONO-sement word herroep. Nog 'n nuwe mededinger in die 2024-verkiesing, en eenheid 2 van die Koeberg-kernkragsentrale word van die kragnetwerk verw…
2 years, 6 months ago
Spektrum 8 Desember 2023
Hoofregter Raymond Zondo eis die volle onafhanklikheid van die regbank. Korrupsie word by 'n beraad in Pretoria aan apartheid gelykgestel, en Eskom s…
2 years, 6 months ago
Spektrum 7 Desember 2023
Die weermag ontken die bestaan van 'n moordbende in sy geledere. Hoekom bly die jeug weg van die stembus? - ons praat met 'n kenner, en ons bespreek …
2 years, 6 months ago
Spektrum 6 Desember 2023
Byna die helfte van Suid-Afrika se kraanwater is nie mikrobiologies veilig om te drink nie. Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatm…
2 years, 6 months ago
Spektrum 5 Desember 2023
Omgewingsaktiviste vra die President om die Nasionale Petroleum Maatskappy wetgewing te onttrek. Huldeblyke stroom in na die dood van die gesoute joe…
2 years, 6 months ago
Spektrum 4 Desember 2023
Kommer oor 'n toename in aanvalle op besoekers in die omgewing van Tafelberg. Die EFF nader die Hooggeregshof om die skorsing van sy parlementslede t…
2 years, 6 months ago
Spektrum 1 Desember 2023
Die Verkiesingskommissie maak sy verslag oor skenkings aan politieke partye bekend. Burgerlike organisasies gaan gewone landsburgers oplei om oor die…
2 years, 6 months ago
Spektrum 30 November 2023
33 koeie en 11 kalfies op 'n plaas in Noordwes vergiftig, ons vra vrae oor die bedrywighede van 'n beweerde veediefstal-sindikaat. En, nóg 'n hittego…
2 years, 6 months ago
Spektrum 29 November 2023
Verskeie organisasies hou optogte in solidariteit met mense wat in Palestynse gebiede woon. Die COP 28-klimaatsberaad sal hoofsaaklik op finansies fo…
2 years, 6 months ago
Spektrum 28 November 2023
Ouetehuise word swaar getref deur die waterprobleme in Kimberley. Die Tesourie en Reserwebank kap terug na aantygings dat die rand gemanipuleer is. D…
2 years, 6 months ago