Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 15 Maart 2024
Nóg 'n hittegolf op pad. Gebreekte seekabels veroorsaak internetprobleme. Vandag is Wêreld Slaapdag.
2 years, 5 months ago
Spektrum 14 Maart 2024
Dit gons steeds oor die besluit om die Takatso/SAL-transaksie te kanselleer. Die regering maak nuwe planne bekend om die land se sukkelende munisipal…
2 years, 5 months ago
Spektrum 13 Maart 2024
Die polisie het skokgranate en traangas gebruik om 'n groot skare by die Joslin Smith-mensehandelhofsaak in Vredenburg in die Wes-Kaap te beheer. Ont…
2 years, 5 months ago
Spektrum 12 Maart 2024
'n Mosie om die Ekurhuleni-burgemeester aan die Oosrand, Sivuyile Ngodwana, te onttroon, word weer aangehoor. Talle VIGS-lyers in Mosambiek word siek…
2 years, 5 months ago
Spektrum 11 Maart 2024
Groot dele van Johannesburg gaan 'n tweede week binne met min of geen water. Die Brenthurst-stigting se jongste meningspeiling onder kiesers wys groo…
2 years, 5 months ago
Spektrum 08 Maart 2024
Onwettige grondbesetters in Lourierpark in Bloemfontein word van die grond af verwyder. Tshwane en Afriforum sluit 'n samewerkingsooreenkoms. Ons pra…
2 years, 5 months ago
Spektrum 7 Maart 2024
Vier verdagtes verskyn vlugtig in die hof in verband met die verdwyning van Joshlin Smith. Die ooreenkoms oor die verkoop van die Suid-Afrikaanse Lug…
2 years, 5 months ago
Spektrum 6 Maart 2024
Verwikkelinge in die Joslin Smith-sage. Die Menseregtekommissie eis dat skole se uniforumbeleid hersien word. Meer as 30 fietsryers trap van Oos-Lond…
2 years, 5 months ago
Spektrum 5 Maart 2024
Die spanning loop hoog by Lourierpark in Bloemfontein - ons praat met 'n grondwetkenner. 'n Onteiende Zimbabwiese boer stap na Windhoek om te protest…
2 years, 5 months ago
Spektrum 4 Maart 2024
Kommer oor grootskaalse grondbesetting in die suidweste van Bloemfontein. Vetsug lei tot verskeie siektes - ons praat met 'n kenner. Hewige donderbui…
2 years, 5 months ago