Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 5 Februarie 2024
Kommer oor nie-regeringsorganisasies wat fokus op geslagsgeweld. Petrol en diesel is Woensdag duurder. Namibië kry dalk 'n vrouepresident.
2 years, 4 months ago
Spektrum 2 Februarie 2024
Stemgeregtigdes kan die naweek registreer om te stem. Werkers van Metrobus in Johannesburg keer terug werk toe ná 'n marathonvergadering tussen bestu…
2 years, 4 months ago
Spektrum 1 Februarie 2024
'n Versoek vir die aanstelling van 'n onafhanklike ondersoekeenheid om korrupsie te bekamp. Minder matriekleerlinge in Afrikaanse skole neem Wiskunde…
2 years, 4 months ago
Spektrum 31 Januarie 2024
Die Internasionale Monetêre Fonds gradeer Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte af, grootliks weens die voortslepende kragkrisis. Die veiling v…
2 years, 4 months ago
Spektrum 30 Januarie 2024
Nieregeringsorganisasies is bekommerd oor die ineenstorting van die regering se inbelsentrum vir gevalle van geslagsmisdaad. Die ondersoeke na die Ju…
2 years, 4 months ago
Spektrum 29 Januarie 2024
Die moordverhoor van die ontslape topspeurder, Charl Kinnear, begin vandag in die Hooggeregshof in Kaapstad. Brandbestryders werk steeds om brande in…
2 years, 4 months ago
Spektrum 26 Januarie 2024
Gautengse hospitale koop kos ten duurste van Limpopo af aan. 'n Vrystaatse stadion van R261-miljoen s 'n wit olifant. Watter impak het diesel, wat me…
2 years, 4 months ago
Spektrum 25 Januarie 2024
Afriforum vra vir ingryping van die regering om waterslaai uit die Vaalrivier te verwyder. Die pluimveebedryf wag nog vir goedkeuring van entstof tee…
2 years, 5 months ago
Spektrum 24 Januarie 2024
Die Caledonian-sokkerstadion in Pretoria se multimiljoen-rand opgraderingsprojek sloer. Die gemeenskap en politieke partye soek antwoorde. Ons vind u…
2 years, 5 months ago
Spektrum 23 Januarie 2024
Die Onafhanklike Verkiesingskomissie sê planne vir die komende registrasienaweek is goed op dreef. Die ANC in die Wes-Kaap vra vir 'n ondersoek na di…
2 years, 5 months ago