Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 17 Junie 2024

Spektrum 17 Junie 2024

Published 2 years ago
Description
Die landbousektor sê die verlies van Thoko Didiza as minister van landbou en grondhervorming is groot. Ons praat met dr. Annelie Lotriet, die nuutverkose adjunk-Speaker van die Nasionale Vergadering. Daar is wêreldwyd kommer oor nuuskantore se toenemende gebruik van Kunsmatige Intelligensie om nuus te vervaardig. Verskeie paaie in Pretoria sal gesluit word vir die president se inhuldiging wat Woensdag plaasvind. Jongmense in Soweto sê die regering doen nie genoeg om werkloosheid en die misbruik van dwelms te bekamp nie.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us