Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 16 Mei 2024
Spektrum 16 Mei 2024

Spektrum se regstreekse verkiesingsdebat in die Nasie in Gesprek-saal by Nampo handel oor landbou en die politiek. Suzanne Paxton se gaste is die pro…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 Mei 2024
Spektrum 15 Mei 2024

Ekonome krap kop oor presies waar die geld vir die Nasionale Gesondheidsversekeringskema vandaan sal kom. President Cyril Ramaphosa sal die Nasionale…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 14 Mei 2024
Spektrum 14 Mei 2024

Griep trek talle mense plat en maak die hospitale vol. President Cyril Ramaphosa sit reg, pen in die hand, om die Nasionale Gesondheidsversekingsweto…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 13 Mei 2024
Spektrum 13 Mei 2024

Die bevestige dodetal in die gebouramp in George styg terwyl forensiese ontleders die puin begin fynkam. Mense sien die gebrek aan beurtkrag as ’n ve…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 Mei 2024
Spektrum 10 Mei 2024

Die Konstitusionele Hof wys 'n aansoek van die hand deur drie politieke partye oor hulle deelname aan die algemene verkiesing. Dié hof hoor intussen …

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 Mei 2024
Spektrum 9 Mei 2024

Daar is nog hoop dat oorlewendes uit die puin van 'n gebou in George in die Wes-Kaap gehaal kan word. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, meen die Ga…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 Mei 2024
Spektrum 8 Mei 2024

39 Mense nog vermis in die George gebou-ramp. Die verkiesing kan moontlik uitgestel word indien die Konstitusionele Hof in drie partye se guns beslis…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 7 Mei 2024
Spektrum 7 Mei 2024

Soek- en reddingsoperasies duur voort by 'n gebou onder konstruksie in George, wat gister ineengestort het. Kritiek teen die DA oor sy verkiesingsadv…

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 6 Mei 2024
Spektrum 6 Mei 2024

Meer as 320 000 eise is nog nie deur die Padongelukfonds verwerk nie. Solidariteit en Afriforum dreig om hulle noodplan vir dorpe op te skort indien …

2 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 3 Mei 2024
Spektrum 3 Mei 2024

Hoe groot is die kans dat oud-ANC-president, Jacob Zuma, Dinsdag voor die party se tugkomitee sal verskyn? 'n Burgerlike organisasie wil die OVK hof …

2 years, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us