Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 13 Junie 2024
Die tyd raak min vir politieke partye om hulle onderhandelings af te handel. Ons praat met 'n politieke wetenskaplike oor die jongste verwikkelinge. …
2 years, 2 months ago
Spektrum 12 Junie 2024
Vyf bevestigde gevalle van aappokke is sedert Mei in Suid-Afrika aangemeld. Die minister van gesondheid sê die land het geen geregistreerde behandeli…
2 years, 2 months ago
Spektrum 11 Junie 2024
Hoe gerus kan Cyril Ramaphosa wees oor sy hierverkiesing as president van die land? Wes-Kaapse owerhede monitor die ondersoek na 'n massa-skietvoorva…
2 years, 2 months ago
Spektrum 10 Junie 2024
Gesprekke verdiep tussen politieke partye om hopelik teen die einde van die week 'n regering in plek te hê. Hoe vinnig het die ink van jou vinger ver…
2 years, 2 months ago
Spektrum 7 Junie 2024
Die ANC sê 'n regering van nasionale eenheid moet armoede, werkloosheid en ongelykheid takel. President Ramaphosa besoek die Oos-Kaap ná die verwoest…
2 years, 2 months ago
Spektrum 6 Junie 2024
Hoe haalbaar is 'n regering van nasionale eenheid. Rampbestuur-owerhede op die Tuinroete poog om paaie wat weens vloed- en reënskade gesluit is, te h…
2 years, 2 months ago
Spektrum 5 Junie 2024
'n Kabinetsminister verskyn in die hof op klagtes van korrupsie. Verskeie paaie in die Klein-Karoo is weens oorstromings en rotsstortings gesluit. Op…
2 years, 2 months ago
Spektrum 4 Junie 2024
Die hofsaak teen die voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering word uitgestel. Nog sterftes weens oorstromings in die Oos-Kaap. Inwoners van P…
2 years, 3 months ago
Spektrum 3 Junie 2024
'n Nedersetting by Kariega in die Oos-Kaap word ontruim uit vrees dat 'n damwal kan meegee. Navorsing deur die RGN wys dat kiesers wel 'n vorm van in…
2 years, 3 months ago
Spektrum 31 Mei 2024
Die ANC trek laer namate dit duidelik word dat 'n koalisieregering 'n realiteit is. Die OVK vra verskoning vir tegniese probleme met die verkiesingsu…
2 years, 3 months ago