Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 1 Mei 2024
Die werkloosheidsyfer en gegradueerdes se vaardighede is in die kollig op Werkersdag. 'n Projek tussen die staat en privaatsektor om die agterstand i…
2 years, 1 month ago
Spektrum 30 April 2024
Die brand in die Porterville-gebied in die Wes-Kaap woed voort. Kenners meen die implementering van gebaretaal as landstaal, sal tydens die algemene …
2 years, 1 month ago
Spektrum 29 April 2024
Die egtheid van handtekeninge wat onverteenwoordigde politieke partye by die OVK ingedien het, is in die kollig. Mediaorganisasies soek klarigheid oo…
2 years, 1 month ago
Spektrum 26 April 2024
Die DA het groot planne om werk te skep. Nóg 'n munisipaliteit in Mpumalanga word skuldig bevind aan die oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur. …
2 years, 2 months ago
Spektrum 25 April 2024
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê meer politieke druk moet toegepas word vir die uitlewering van die Gupta-broers. Die departement van hoër onderwys …
2 years, 2 months ago
Spektrum 24 April 2024
In die vyfde van 'n reeks verkiesingsdebatte, fokus ons op Gauteng. Vyf van die provinsie se grootste partye neem deel: die ANC, die EFF, Action SA, …
2 years, 2 months ago
Spektrum 23 April 2023
Daar is meer as 2 000 onopgeëisde lyke in die staat se lykshuise. Strafregtelike klagte is teen die burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, T…
2 years, 2 months ago
Spektrum 22 April 2024
Die ANC verloor sy handelsmerksaak teen die uMkhonto we Sizwe-party. Miljarde rand word benodig om vakante poste vir dokters te vul. Suid-Afrika sak …
2 years, 2 months ago
Spektrum 19 April 2024
'n Gebrek aan hulpbronne word vir die skietdood van 'n polisiebeampte op die Kaapse vlakte blameer. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarsku nie-reg…
2 years, 2 months ago
Spektrum 18 April 2024
Gesprekke aan die gang om die werksverliese by die Poskantoor te beperk. Kubaanse dokters wat in Suid-Afrika werk, is weer onder die vergrootglas. Re…
2 years, 2 months ago