Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 17 April 2024
Spektrum 17 April 2024

Suzanne Paxton lei Spektrum se verkiesingsdebat in Mangaung in die Vrystaat. Die deelnemers is Logan Kruger van die ANC, Roy Jankiehlsohn van die DA,…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 April 2024
Spektrum 16 April 2024

Kommer oor 'n moontlike kernaanval deur Israel op Iran se kernfasiliteite. 'n Ekonoom verduidelik watter impak die spanning in die Midde Ooste op Sui…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 15 April 2024
Spektrum 15 April 2024

Nóg 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, verdedig sy besluit om die NSFAS se raad te ontbi…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 12 April 2024
Spektrum 12 April 2024

Nog is het einde niet van die stryd tussen Jacob Zuma en die OVK oor sy kandidatuur. Noorweë moedig Suid-Afrika aan om 'n bemiddelingsrol in die konf…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 11 April 2024
Spektrum 11 April 2024

Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland sal ook by erekonsulate kan stem. Die regering sê inwoners van Hammanskraal behoort teen September skoon wat…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 10 April 2024
Spektrum 10 April 2024

Suzanne Paxton lei Spektrum se Noordwes-verkiesingsdebat op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Die deelnemers is Nathan Oliphant van d…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 9 April 2024
Spektrum 9 April 2024

Jacob Zuma weer in die hof oor sy privaatvervolgingsaak. Die jongste nuus oor die gure weer in groot dele van die land. 'n Suid-Afrikaanse Judo-span …

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 8 April 2024
Spektrum 8 April 2024

Swaar reën en koue teister groot dele van die land. Die Hugenote-tonnel vir alle verkeer oopgestel. Die MK-party pak die OVK oor Jacob Zuma se diskwa…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 5 April 2024
Spektrum 5 April 2024

Die SAUK se bestuurshoof verduidelik die openbare uitsaaier se benarde finansiële posisie. Vuilbeksiekte breek uit onder duisende skape wat van Oos-L…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Spektrum 4 April 2024
Spektrum 4 April 2024

In die tweede aflewering van ‘n reeks verkiesingsdebatte, val die kollig op die Wes-Kaap. Ons gaste is van die ses groot partye, na aanleiding van ho…

2 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us