Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 26 Julie 2024
Suid-Afrika sal op 1 September vir die eerste keer ’n vroue hoofregter hê. 'n Regskenner praat oor regter Mandisa Maya se uitdagings. EFF-leier Juliu…
2 years, 1 month ago
Spektrum 25 Julie 2024
Kommer oor die toename in aanvalle op paramedici. Die Kieshof hoor die DA se aansoek teen die president aan, oor sy televisietoespraak enkele dae voo…
2 years, 1 month ago
Spektrum 24 Julie 2024
Die veroordeelde moordernaar en reeksverkragter, Thabo Bester, beweer sy regte word geskend ná die ontrekking van nóg een van sy 'n regsverteenwoordi…
2 years, 1 month ago
Spektrum 23 Julie 2024
Die President berispe opposisiepartye oor beledigende uitlatings tydens die onlangse parlementêre debat oor sy staatsrede. Die ANC se tugverhoor teen…
2 years, 1 month ago
Spektrum 22 Julie 2024
President Ramaphosa lewer repliek op die debat oor sy openingsrede. Missing Children South Africa spreek kommer uit oor 'n skerp toename in mense wat…
2 years, 1 month ago
Spektrum 19 Julie 2024
Rekenaarprobleme ontwrig vlugte, treindienste en banke wêreldwyd. Politieke partye lewer repliek op die president se staatsrede. Reaksie op die onver…
2 years, 1 month ago
Spektrum 18 Julie 2024
Gauteng se onderwysdepartement vra ouers om onvolledige aansoeke vir plasing in skole te voltooi. Die strate om die Kaapstad Stadsaal is in rep en ro…
2 years, 1 month ago
Spektrum 17 Julie 2024
Politieke partye deel hulle verwagtinge op die vooraand van die opening van die 7de Parlement. Eindelose probleme met die Nasionale Studentehulpskema…
2 years, 1 month ago
Spektrum 16 Julie 2024
'n Ekonoom lig sy mening oor Donderdag se besluit oor rentekoerse. Ons het die jongste nuus oor stormskade in die Wes-Kaap, en voorspellings van nóg …
2 years, 1 month ago
Spektrum 15 Julie 2024
Suid-Afrika se regverdige oorgang na groen energie is in die kollig by 'n simposium van die presidensiële klimaatskommissie. Interkaap wen nóg 'n hof…
2 years, 1 month ago