Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 20 Augustus 2024
NERSA kry bloedneus in die hof. Is dit die begin van die einde vir die EFF? 'n Duikboot gaan sy deure vir die publiek oopmaak.
2 years ago
Spektrum 19 Augustus 2024
Brandbestryders sê van die verwoestende veldbrande in die Vrystaat kon voorkom word. Ons praat met 'n ekonoom oor die sterk lopie van die rand. Sie s…
2 years ago
Spektrum 16 Augustus 2024
'n Nuwe burgemeester vir Johannesburg word vandag verkies. Geweld in openbare skole is in die kollig. Suid-Afrika word gekritiseer oor sy deelname aa…
2 years ago
Spektrum 15 Augustus 2024
'n Belangrike aankondiging oor veranderinge in die EFF se bestuur word vandag verwag. Johannesburg City Power sê hy verminder die kraglading in dele …
2 years ago
Spektrum 14 Augustus 2024
Die Johannesburg Metro kan teen Vrydag reeds 'n nuwe uitvoerende burgemeester hê. Suid-Afrika het 'n tekort van meer as 8 000 speurders - Rise Mzansi…
2 years ago
Spektrum 13 Augustus 2024
Johannesburg se burgemeester, Kabelo Gwamanda, bedank. Ons praat met 'n ekonoom oor die jongste werkloosheidsyfers, Suid-Afrika se Olimpiese Spele-sp…
2 years ago
Spektrum 12 Augustus 2024
Ace Magashule se destydse persoonlike assistent verskyn in 'n Bloemfonteinse hof. Drie mense sterf en talle beseer in 'n botsing buite Mbombela. Ons …
2 years ago
Spektrum 9 Augustus 2024
Die regering vier Vrouedag op Pofadder in die Noord-Kaap. 'n Nuwe wending in die asbesdakverwyderingsaak in die Vrystaat. Die SA Sioniste Federasie r…
2 years ago
Spektrum 8 Augustus 2024
Oorstromings in Malmesbury en Chatsworth aangemeld nadat twee damwalle meegee. Twee mense word vermis weens die oorstromings. Die regering se voorwaa…
2 years ago
Spektrum 7 Augustus 2024
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, is oop vir gesprek oor die Nasionale Gesondheidsversekering. Die EFF-leier, Julius Malema, vra vir 'n …
2 years ago