Episode Details
Back to Episodes
Spektrum 28 Oktober 2024
Published 1 year, 7 months ago
Description
Die ANC blyk verdeeld te wees oor die kwessie van nasionale gesondheidsversekering. Ons vind meer uit oor 'n ooreenkoms wat glo visumvrye toegang aan sekere Oekraïense burgers tot Suid-Afrika sal gee. Die oorsaak van die ses kinders wat dood is nadat hulle eetgoed by 'n spaza-winkel in Naledi, Soweto, geëet het, word bekendgemaak. 'n Versoek om die Polisiediens se topbestuur aan leefstyloudits te onderwerp.