Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 29 Oktober 2024

Spektrum 29 Oktober 2024

Published 1 year, 7 months ago
Description
Die ANC se nuwe lidmaatskapstelsel sal voornemende partylede aan strenger verifikasieprosesse onderwerp. Die Departement van Korrektiewe Dienste ondersoek bewerings dat welgestelde gevangenes tronkbewaarders omkoop om spesiale behandeling te ontvang. Die VN se sekretaris-generaal sê Israel se verbanning van die Palestynse Vlugtelinge Agentskap, UNRWA, sal verwoestende gevolge vir Palestynse burgers hê.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us