Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 16 Oktober 2024

Spektrum 16 Oktober 2024

Published 1 year, 8 months ago
Description
Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, bedank uit die EFF en die parlement. Nog 'n voorval van voedselvergifting onder kinders. Gauteng se departement van gesondheid vergader met die kinders se families. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê miljarde rand word deur middel van die tweepot-pensioenstelsel onttrek. Die jongste oor die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, se duur oorsese reis. Verbruikers se finansies bly onder druk weens die hoogste rentekoers in 14 jaar.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us