Episode Details

Back to Episodes
Spektrum 25 Oktober 2024

Spektrum 25 Oktober 2024

Published 1 year, 8 months ago
Description
Nóg 'n kind sterf naDAT hy glo smulhappies van 'n spaza-winkel geëet het, dié keer in Khubvi buite Thohoyandou in Limpopo.Nog polisiebeamptes word op die toneel van 'n skietery in Bishop Lavis in Kaapstad ontplooi. Elf mense sterf die afgelope twee dae in twee verskillende voorvalle van bendegeweld in Kaapstad. Die Pluimveevereniging vra dat BTW op hoenderprodukte gestop word.
Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us