Podcast Episodes

Back to Search
Spektrum 29 Mei 2024
Spektrum 29 Mei 2024

Ons vind uit hoe die stemproses in verskeie provinsies verloop. Gevangenes bring ook hulle stem uit. Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vra …

2 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 28 Mei 2024
Spektrum 28 Mei 2024

Solidariteit nader die hof om die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering ongrondwetlik te verklaar. NSFAS wil die uitbetaling van toelaes weer self …

2 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 27 Mei 2024
Spektrum 27 Mei 2024

Kiesers bring spesiale stemme uit, ondanks vertragings. Nie-regeringsorganisasies vra politici om by die gedragskode vir die verkiesing te hou. Goeie…

2 years ago

Short Long
View Episode
Spektrum 24 Mei 2024
Spektrum 24 Mei 2024

Ons saai uit vanaf die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Midrand, waar die verkiesingskoors behoorlik aan die oploop is. Ons probeer meer dui…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 23 Mei 2024
Spektrum 23 Mei 2024

'n Verslag wys dat die krimpende begroting van die weermag dit bykans onmoontlik maak om nasionale veiligheid te verseker. Wetgewing om koalisiereger…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 22 Mei 2024
Spektrum 22 Mei 2024

Dis presies 'n week tot verkiesingsdag. Ons fokus op politieke partye wat vir die eerste keer aan die verkiesings gaan deelneem. Die paneellede is Ne…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 21 Mei 2024
Spektrum 21 Mei 2024

Al hoe meer motoriste vertel hoe hulle voertuie beskadig en hulle beroof is nadat hulle oor spykers op die N4 gery het. Die Internasionale Strafhof v…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 20 Mei 2024
Spektrum 20 Mei 2024

Die konstitusionele hof beslis dat oudpresident Jacob Zuma nié aan die verkiesing mag deelneem nie. Ontleders sê die dood van Iran se president, Ebra…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 17 Mei 2024
Spektrum 17 Mei 2024

Ons fokus by Nampo op 30 jaar van demokrasie in die landboubedryf. Die werk van die sesde administrasie van die parlement kom tot 'n einde. 'n Koalis…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Spektrum 16 Mei 2024
Spektrum 16 Mei 2024

Spektrum se regstreekse verkiesingsdebat in die Nasie in Gesprek-saal by Nampo handel oor landbou en die politiek. Suzanne Paxton se gaste is die pro…

2 years, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us