Podcast Episodes
Back to Search
Spektrum 3 September 2024
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, klap die sweep oor venynige alliansievennote. 'n Brand in die Tuinroete Nasionale Park word onde…
1 year, 11 months ago
Spektrum 2 September 2024
In Israel betoog mense nadat die lyke van ses gyselaars gevind is. 'n Regeringsberaad oor lugbesoedeling is bekommerd oor die rooklug in Tshwane en J…
2 years ago
Spektrum 30 Augustus 2024
Misdaadstatistiek vir die eerste kwartaal van die 2024/25 boekjaar is pas bekendgemaak. Interpol word gevra om strenger op te tree teen oorgrensveedi…
2 years ago
Spektrum 29 Augustus 2024
Oudpresident Jacob Zuma is terug in die hof oor die wapenskandaal van meer as 30 jaar gelede. Spanning laai op oor die beplande mosie van wantroue in…
2 years ago
Spektrum 28 Augustus 2024
Die Ouditeur-generaal betreur die wyse waarop munisipaliteite infrastruktuurtoelaes gebruik. Statistieke SA se jongste misdaadslagoffer-verslag wys d…
2 years ago
Spektrum 27 Augustus 2024
Politieke partye eis dat die Minister van Justisie, Thembi Simelane, se beweerde betrokkenheid by die VBS-skandaal ondersoek word. Die SAUK se omkeer…
2 years ago
Spektrum 26 Augustus 2024
'n Brand in die Cathcart-gebied in die Oos-Kaap rig groot skade aan. Die regering vra gemeenskappe om te help om die sogenaamde watermafia te stuit. …
2 years ago
Spektrum 23 Augustus 2024
Ons fokus op die tweepot-aftreestelsel, en vind uit hoeveel diegene na aan aftrede hiervan weet. Die minister van elektrisiteit en energie gee terugv…
2 years ago
Spektrum 22 Augustus 2024
MK-lede wat as LP's verwyder is, spreek die media toe terwyl die MK-leier hom voorberei vir 'n mediakonferensie in Johannesburg. Suid-Afrikaanse kind…
2 years ago
Spektrum 21 Augustus 2024
'n Sterker rand en goudprys, en laer inflasie en brandstofpryse. Ons praat met 'n ekonoom oor dié goeie nuus vir die verbruiker. Die stand van sake b…
2 years ago